5 Want daar is een God,+ en een middelaar+ tussen God en die mense:+ ’n mens, Christus Jesus,+6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal* gegee het.+ Daar moet op die regte tyd hiervan getuig word.
24 Hy het ons sondes in sy eie liggaam aan die paal* gedra,+ sodat ons dood sou wees vir* sonde en kan lewe vir regverdigheid. En “deur sy wonde is julle genees”.+