Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 9:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 so is die Christus ook eens en vir altyd geoffer om die sondes van baie te dra.+ Wanneer hy die tweede keer verskyn, sal dit nie wees om sonde weg te neem nie,* en hy sal gesien word deur dié wat vol verlange daarna uitsien om deur hom gered te word.+

  • 1 Petrus 3:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Want Christus het eens en vir altyd vir sondes gesterf,+ ’n regverdige vir onregverdiges,+ om julle na God te lei.+ Hy is doodgemaak in die vlees,+ maar lewend gemaak in die gees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel