Jesaja 53:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,omdat hy sy lewe gegee het*+en as ’n oortreder beskou is.+ Hy het die sonde van baie mense gedra,+en hy het vir die oortreders tussenbeide getree.+ Romeine 6:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want die dood wat hy gesterf het, het hy eens en vir altyd gesterf om die sonde weg te neem,+ maar hy lewe sodat hy God se wil kan doen. 1 Petrus 2:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hy het ons sondes in sy eie liggaam aan die paal* gedra,+ sodat ons dood sou wees vir* sonde en kan lewe vir regverdigheid. En “deur sy wonde is julle genees”.+
12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,omdat hy sy lewe gegee het*+en as ’n oortreder beskou is.+ Hy het die sonde van baie mense gedra,+en hy het vir die oortreders tussenbeide getree.+
10 Want die dood wat hy gesterf het, het hy eens en vir altyd gesterf om die sonde weg te neem,+ maar hy lewe sodat hy God se wil kan doen.
24 Hy het ons sondes in sy eie liggaam aan die paal* gedra,+ sodat ons dood sou wees vir* sonde en kan lewe vir regverdigheid. En “deur sy wonde is julle genees”.+