Johannes 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+ Galasiërs 3:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Julle is in werklikheid almal kinders van God+ deur julle geloof in Christus Jesus.+ 1 Johannes 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Geliefdes, ons is nou kinders van God,+ maar dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees wanneer hy geopenbaar word, want ons sal hom sien net soos hy is.
12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+
2 Geliefdes, ons is nou kinders van God,+ maar dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie.+ Ons weet wel dat ons soos hy sal wees wanneer hy geopenbaar word, want ons sal hom sien net soos hy is.