Jesaja 52:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hoe lieflik op die berge is die voete van die een wat goeie nuus bring,+wat vrede verkondig,+wat goeie nuus van iets beters bring,wat redding verkondig,wat vir Sion sê: “Jou God het Koning geword!”+ Efesiërs 6:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Staan dus vas met die lyfband van waarheid om julle middel vasgemaak,+ met die borsplaat van regverdigheid aan+ 15 en met die gewilligheid om die goeie nuus van vrede bekend te maak, aan julle voete.+
7 Hoe lieflik op die berge is die voete van die een wat goeie nuus bring,+wat vrede verkondig,+wat goeie nuus van iets beters bring,wat redding verkondig,wat vir Sion sê: “Jou God het Koning geword!”+
14 Staan dus vas met die lyfband van waarheid om julle middel vasgemaak,+ met die borsplaat van regverdigheid aan+ 15 en met die gewilligheid om die goeie nuus van vrede bekend te maak, aan julle voete.+