Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 40:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Klim op ’n hoë berg,

      o vrou wat goeie nuus vir Sion bring.+

      Roep hard uit,

      o vrou wat goeie nuus vir Jerusalem bring.

      Roep hard uit, moenie bang wees nie.

      Sê vir die stede van Juda: “Hier is julle God.”+

  • Nahum 1:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Kyk! Op die berge is die voete van iemand wat goeie nuus bring,

      wat vrede verkondig.+

      Vier jou feeste,+ o Juda, betaal jou geloftes,

      want die nikswerd persoon sal nooit weer deur jou trek nie.

      Hy sal heeltemal vernietig word.”

  • Handelinge 8:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Maar dié wat verstrooi is, het deur die land gegaan en die goeie nuus van die woord bekend gemaak.+

  • Romeine 10:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 En hoe kan hulle preek as hulle nie uitgestuur is nie?+ Net soos daar geskryf is: “Hoe lieflik is die voete van dié wat goeie nuus van goeie dinge bekend maak!”+

  • Efesiërs 6:14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Staan dus vas met die lyfband van waarheid om julle middel vasgemaak,+ met die borsplaat van regverdigheid aan+ 15 en met die gewilligheid om die goeie nuus van vrede bekend te maak, aan julle voete.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel