1 Petrus 2:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Want as iemand weens sy gewete voor God moeilike tye* verduur en onregverdig ly, maak dit God se hart bly.+ 1 Petrus 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Behou ’n goeie gewete,+ sodat dié wat enigiets slegs teen julle sê, skaam kan kry+ as gevolg van julle goeie gedrag as volgelinge van Christus.+
19 Want as iemand weens sy gewete voor God moeilike tye* verduur en onregverdig ly, maak dit God se hart bly.+
16 Behou ’n goeie gewete,+ sodat dié wat enigiets slegs teen julle sê, skaam kan kry+ as gevolg van julle goeie gedrag as volgelinge van Christus.+