1 Korintiërs 14:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Aangesien julle graag die gawes van die gees wil hê, moet julle hierdie gawes soveel as moontlik probeer gebruik om die gemeente op te bou.+ Hebreërs 10:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 En laat ons aandag skenk aan* mekaar sodat ons mekaar tot liefde en goeie werke kan aanspoor.*+
12 Aangesien julle graag die gawes van die gees wil hê, moet julle hierdie gawes soveel as moontlik probeer gebruik om die gemeente op te bou.+