Kolossense 3:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Wat julle ook al doen, doen dit met julle hele siel* soos vir Jehovah*+ en nie vir mense nie, 1 Timoteus 6:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Sê vir hulle om goed te doen, om ryk te wees in goeie werke, om vrygewig te wees, bereid om te deel.+
18 Sê vir hulle om goed te doen, om ryk te wees in goeie werke, om vrygewig te wees, bereid om te deel.+