1 Korintiërs 14:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Want God is nie ’n God van wanorde nie, maar van vrede.+ Soos in al die gemeentes van die heiliges: Filippense 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Hou aan om die dinge te doen wat julle in verband met my geleer en aanvaar en gehoor en gesien het,+ en die God van vrede sal met julle wees.
33 Want God is nie ’n God van wanorde nie, maar van vrede.+ Soos in al die gemeentes van die heiliges:
9 Hou aan om die dinge te doen wat julle in verband met my geleer en aanvaar en gehoor en gesien het,+ en die God van vrede sal met julle wees.