-
Handelinge 17:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Maar party van die Epikuʹriese en Stoïsynʹse filosowe het met hom begin stry, en party het gevra: “Wat wil hierdie man wat so baie praat nou eintlik sê?” Ander het gesê: “Dit lyk of hy ’n verkondiger van vreemde gode is.” Dit was omdat hy die goeie nuus van Jesus en die opstanding bekend gemaak het.+
-