Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 3:5-8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En hy het dit gedoen, want hy het gehoop dat hy iets by hulle sou kry. 6 Maar Petrus het gesê: “Silwer en goud het ek nie, maar wat ek het, gee ek vir jou. In die naam van Jesus Christus die Nasarener, loop!”+ 7 Toe het Petrus sy regterhand gevat en hom opgehelp.+ Onmiddellik het sy voete en enkels sterk geword,+ 8 en hy het opgespring en regop gestaan+ en begin loop en saam met hulle in die tempel ingegaan terwyl hy geloop en gespring het en God geloof het.

  • Handelinge 28:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar Pubʹlius se pa was siek in die bed met koors en hewige diarree,* en Paulus het ingegaan na hom toe en gebid, sy hande op hom gelê en hom gesond gemaak.+ 9 Nadat dit gebeur het, het die res van die mense op die eiland wat siek was, ook na Paulus toe begin kom, en hulle is genees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel