1 Johannes 4:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 As iemand sê: “Ek het God lief,” maar sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want as iemand nie lief is vir sy broer,+ wat hy gesien het nie, kan hy nie lief wees vir God, wat hy nie gesien het nie.+
20 As iemand sê: “Ek het God lief,” maar sy broer haat, is hy ’n leuenaar.+ Want as iemand nie lief is vir sy broer,+ wat hy gesien het nie, kan hy nie lief wees vir God, wat hy nie gesien het nie.+