Matteus 5:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Ek sê egter vir julle: Moenie die een wat goddeloos is, teëstaan nie, maar as iemand jou op jou regterwang klap, draai die ander een ook na hom toe.+ Jakobus 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Weet dit, my geliefde broers: Elkeen moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om kwaad te word,+
39 Ek sê egter vir julle: Moenie die een wat goddeloos is, teëstaan nie, maar as iemand jou op jou regterwang klap, draai die ander een ook na hom toe.+
19 Weet dit, my geliefde broers: Elkeen moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om kwaad te word,+