Handelinge 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+ Handelinge 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar ander het hulle gespot en gesê: “Hulle is vol soet wyn.”*
4 en hulle is almal met heilige gees gevul+ en het in verskillende tale begin praat, net soos die gees hulle in staat gestel het om te doen.+