Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 45:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Dít is wat Jehovah sê:

      “Die wins* van Egipte en die handelsware* van Etiopië en die Sabeërs, lang manne,

      sal na jou toe oorkom en joune word.

      Hulle sal in kettings agter jou loop.

      Hulle sal kom en voor jou neerbuig.+

      Hulle sal vol ontsag vir jou sê: ‘God is beslis met jou,+

      en daar is geen ander nie. Daar is geen ander God nie.’”

  • Sagaria 8:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 “Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: ‘In daardie dae sal tien manne uit al die tale van die nasies+ die kleed* van ’n Jood* vasgryp, ja, hulle sal dit styf vasgryp en sê: “Ons wil saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel