3 Saulus het egter gewelddadig teen die gemeente begin optree. Hy het in een huis ná die ander ingegaan en mans sowel as vrouens uitgesleep en hulle in die tronk laat gooi.+
13 Julle het natuurlik gehoor hoe ek my vroeër gedra het toe ek nog ’n lid van die godsdiens van die Jode was,+ dat ek die gemeente van God wreed* bly vervolg en probeer uitroei het,+