Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 2:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Maar God het hom uit die dood* bevry deur hom op te wek,+ want dit was onmoontlik vir die dood om hom vas te hou.+

  • Handelinge 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 laat dit dan aan julle almal en aan die hele volk Israel bekend wees dat hierdie man hier gesond voor julle staan in die naam van Jesus Christus die Nasarener,+ wat julle aan ’n paal gehang het+ maar wat God uit die dood opgewek het.+

  • Handelinge 13:30, 31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Maar God het hom uit die dood opgewek,+ 31 en hy het gedurende baie dae aan dié verskyn wat saam met hom van Galileʹa af na Jerusalem gegaan het. Hierdie mense getuig nou oor hom aan die volk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel