Matteus 28:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maar die engel het vir die vrouens gesê: “Moenie bang wees nie, want ek weet dat julle na Jesus soek, wat aan ’n paal gehang is.+ 6 Hy is nie hier nie, want hy is opgewek, soos hy gesê het.+ Kom kyk na die plek waar hy gelê het. Handelinge 2:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Maar God het hom uit die dood* bevry deur hom op te wek,+ want dit was onmoontlik vir die dood om hom vas te hou.+
5 Maar die engel het vir die vrouens gesê: “Moenie bang wees nie, want ek weet dat julle na Jesus soek, wat aan ’n paal gehang is.+ 6 Hy is nie hier nie, want hy is opgewek, soos hy gesê het.+ Kom kyk na die plek waar hy gelê het.
24 Maar God het hom uit die dood* bevry deur hom op te wek,+ want dit was onmoontlik vir die dood om hom vas te hou.+