Romeine 4:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Hy is oorgelewer vir ons oortredings+ en is opgewek sodat ons regverdig verklaar kan word.+ Hebreërs 7:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Daarom is hy ook in staat om dié wat God deur middel van hom nader, ten volle te red, want hy is altyd lewend om vir hulle te pleit.+
25 Daarom is hy ook in staat om dié wat God deur middel van hom nader, ten volle te red, want hy is altyd lewend om vir hulle te pleit.+