Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Weens sy bitter lyding sal hy tevrede wees met wat hy sal sien.

      Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+

      baie mense help om ’n regverdige posisie te verkry,+

      en hy sal hulle sondes dra.+

      12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,

      en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,

      omdat hy sy lewe gegee het*+

      en as ’n oortreder beskou is.+

      Hy het die sonde van baie mense gedra,+

      en hy het vir die oortreders tussenbeide getree.+

  • 2 Korintiërs 5:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Die een wat sonde nie geken het nie,+ het vir ons ’n sonde-offer geword,* sodat ons deur middel van hom in God se oë regverdig kon word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel