3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+
16 Want die Here self sal uit die hemel neerdaal met ’n bevelende roep, met ’n aartsengel+ se stem en met God se trompet, en dié wat dood is in eenheid met Christus, sal eerste opstaan.+