Spreuke 3:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dan sal jy die goedkeuring van God en van mense geniet,en hulle sal jou beskou as iemand met insig.+ 1 Petrus 2:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Gedra julle altyd goed onder die nasies.+ As hulle julle dan daarvan beskuldig dat julle slegte dinge doen, kan hulle ooggetuies wees van julle goeie werke.+ Dan kan hulle God as gevolg daarvan in die dag van sy inspeksie verheerlik.
4 Dan sal jy die goedkeuring van God en van mense geniet,en hulle sal jou beskou as iemand met insig.+
12 Gedra julle altyd goed onder die nasies.+ As hulle julle dan daarvan beskuldig dat julle slegte dinge doen, kan hulle ooggetuies wees van julle goeie werke.+ Dan kan hulle God as gevolg daarvan in die dag van sy inspeksie verheerlik.