1 Petrus 1:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Noudat julle julleself gereinig het deur aan die waarheid gehoorsaam te wees, het julle opregte broederlike liefde,+ en julle moet mekaar dus intens liefhê uit die hart.+ 1 Petrus 2:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,*+ vrees God,+ eer die koning.+
22 Noudat julle julleself gereinig het deur aan die waarheid gehoorsaam te wees, het julle opregte broederlike liefde,+ en julle moet mekaar dus intens liefhê uit die hart.+
17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,*+ vrees God,+ eer die koning.+