-
Romeine 16:17, 18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Broers, ek spoor julle dan nou aan om op te pas vir dié wat verdeeldheid veroorsaak en ander laat struikel deur teen die dinge te gaan wat julle geleer het, en vermy hulle.+ 18 Want sulke mense is nie slawe van ons Here Christus nie, maar van hulle eie begeertes,* en hulle verlei die harte van onskuldiges met mooipraatjies en vleitaal.
-