-
1 Korintiërs 9:11, 12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 As ons geestelike dinge tussen julle gesaai het, is dit te veel gevra om materiële dinge van julle te oes?+ 12 As ander die reg het om iets by julle te kry, is ons reg daarop dan nie soveel groter nie? En tog het ons nie van hierdie reg* gebruik gemaak nie.+ Maar ons verdra alle dinge, sodat ons nie op enige manier keer dat die goeie nuus oor die Christus versprei word nie.+
-