6 Want dit is God wat gesê het: “Laat die lig uit die duisternis skyn”,+ en hy het op ons harte geskyn om dit te verlig met die glorieryke kennis van God deur Christus.+
23 Julle moet aanhou om ’n nuwe denkwyse aan te leer*+24 en die nuwe persoonlikheid aantrek,+ wat in ooreenstemming met God se wil in ware regverdigheid en lojaliteit geskep is.