Matteus 5:48 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Julle moet dus volmaak* wees, soos julle hemelse Vader volmaak is.+ Lukas 6:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Hou aan om genadig te wees, net soos julle Vader genadig is.+