Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 7:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Want van binne af, uit die hart van die mens,+ kom skadelike redenasies: seksuele onsedelikheid,* diefstal, moord, 22 egbreuk, gierigheid, goddelose dade, bedrog, skaamtelose gedrag,* jaloesie,* lastering, hoogmoed en onredelikheid.

  • Efesiërs 4:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Hulle het glad nie meer ’n gevoel vir wat reg en wat verkeerd is nie, en daarom het hulle hulleself aan skaamtelose gedrag*+ oorgegee om elke soort onreinheid met gierigheid te beoefen.

  • 2 Petrus 2:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Verder sal baie hulle skaamtelose gedrag*+ navolg, en weens hulle sal mense sleg praat van die weg van die waarheid.+

  • Judas 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 My rede hiervoor is dat sekere mense wat lank gelede deur die Skrif tot hierdie oordeel bestem is, onder julle ingeglip het. Hulle is goddelose mense wat die onverdiende goedheid van ons God in ’n verskoning vir skaamtelose gedrag*+ verander. Hulle is ontrou aan ons enigste eienaar* en Here, Jesus Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel