-
Romeine 3:20-22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Daarom sal niemand voor hom regverdig verklaar word deur werke van die wet nie,+ want die wet leer ons duidelik wat sonde is.+
21 Maar nou is dit geopenbaar dat ’n regverdige posisie voor God sonder die Wet verkry kan word,+ soos die Wet en die boeke van die profete getuig.+ 22 Ja, almal wat geloof het, kan hierdie regverdige posisie voor God verkry deur geloof in Jesus Christus, want God trek niemand voor nie.+
-