Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Weens sy bitter lyding sal hy tevrede wees met wat hy sal sien.

      Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+

      baie mense help om ’n regverdige posisie te verkry,+

      en hy sal hulle sondes dra.+

  • Jeremia 31:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 “Hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en sê: ‘Ken Jehovah!’ nie,+ want hulle almal sal my ken, van die kleinste tot die grootste onder hulle,”+ sê Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en ek sal nie meer aan hulle sonde dink nie.”+

  • Daniël 9:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 “Daar is vir jou volk en vir jou heilige stad+ 70 weke* vasgestel, om die oortreding te beëindig,+ om ’n einde aan sonde te maak, om versoening te doen vir foute,+ om ewige regverdigheid te bring,+ om die visioen en die profesie te verseël+ en om die Allerheiligste te salf.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel