Johannes 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+ Romeine 8:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Nie net dit nie, maar ons wat ook die eerste deel van die beloning* het, naamlik die gees, ja, ons kreun in onsself+ terwyl ons gretig wag om as kinders aangeneem te word,+ om deur middel van ’n losprys van ons liggaam bevry te word.
12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+
23 Nie net dit nie, maar ons wat ook die eerste deel van die beloning* het, naamlik die gees, ja, ons kreun in onsself+ terwyl ons gretig wag om as kinders aangeneem te word,+ om deur middel van ’n losprys van ons liggaam bevry te word.