Romeine 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want ons weet dat ons ou persoonlikheid saam met hom aan die paal gehang is.+ Dit was sodat ons sondige liggaam kragteloos gemaak sou word+ en ons nie langer slawe van die sonde sou bly nie.+ Kolossense 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Moenie vir mekaar lieg nie.+ Trek die ou persoonlikheid* met sy gebruike uit,+
6 Want ons weet dat ons ou persoonlikheid saam met hom aan die paal gehang is.+ Dit was sodat ons sondige liggaam kragteloos gemaak sou word+ en ons nie langer slawe van die sonde sou bly nie.+