8 Net so moet bedieningsknegte ernstig wees, nie bedrieglike dinge sê nie,* hulle nie aan baie wyn oorgee nie, nie gierig op soek wees na oneerlike wins nie+
7 Want as God se bestuurder moet ’n opsiener vry van beskuldiging wees. Hy moenie hardkoppig wees,+ gou kwaad word+ of ’n dronkaard wees nie. Hy moenie gewelddadig* wees of gierig op soek wees na oneerlike wins nie.