Genesis 2:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat, en hy sal sy vrou aankleef,* en hulle sal een vlees word.+ Matteus 19:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hy het gesê: ‘Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees.’+
24 Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat, en hy sal sy vrou aankleef,* en hulle sal een vlees word.+
5 Hy het gesê: ‘Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees.’+