Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Maleagi 2:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Want ek* haat egskeiding,”+ sê Jehovah, die God van Israel, “en die een wat geweld pleeg,”* sê Jehovah van die leërmagte. “En let op julle gesindheid, en moenie bedrieglik optree nie.+

  • Matteus 19:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Hy het gesê: ‘Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees.’+

  • Markus 10:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat,+ 8 en die twee sal een vlees wees.’+ Hulle sal dus nie meer twee wees nie, maar een vlees.

  • Romeine 7:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 ’n Getroude vrou is byvoorbeeld deur die wet aan haar man gebind terwyl hy lewe, maar as haar man sterf, is sy vry van die wet van haar man.+

  • 1 Korintiërs 6:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Weet julle nie dat iemand wat hom met ’n prostituut verenig deur seksuele omgang met haar te hê, een liggaam met haar is nie? Want hy sê: “Die twee sal een vlees wees.”+

  • Efesiërs 5:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 “Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat, en hy sal sy vrou aankleef,* en die twee sal een vlees wees.”+

  • Hebreërs 13:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Die huwelik moet vir almal eerbaar* wees en die huweliksbed moet rein bly,+ want God sal seksueel onsedelike mense* en egbrekers oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel