Eksodus 20:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Eer* jou pa en jou ma+ sodat jy lank kan lewe in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+ Deuteronomium 5:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 “‘Eer* jou pa en jou ma,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het, sodat jy lank kan lewe en sodat dit met jou goed kan gaan* in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+ Spreuke 20:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 As jy jou pa en jou ma vervloek,sal jou lamp uitgedoof word wanneer die duisternis kom.+ Spreuke 23:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Luister na jou pa wat jou geboorte veroorsaak het,en moenie neersien op jou ma net omdat sy oud geword het nie.+ Matteus 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer* jou pa en jou ma’,+ en: ‘Laat die persoon wat sy pa of ma beledig,* doodgemaak word.’+
16 “‘Eer* jou pa en jou ma,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het, sodat jy lank kan lewe en sodat dit met jou goed kan gaan* in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+
22 Luister na jou pa wat jou geboorte veroorsaak het,en moenie neersien op jou ma net omdat sy oud geword het nie.+
4 God het byvoorbeeld gesê: ‘Eer* jou pa en jou ma’,+ en: ‘Laat die persoon wat sy pa of ma beledig,* doodgemaak word.’+