Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek spoor julle dan nou almal aan, broers, deur die naam van ons Here Jesus Christus, om verenig te wees in wat julle sê en om nie enige verdeeldhede onder julle te hê nie,+ maar om heeltemal verenig te wees in dieselfde denke en in dieselfde opinie.+

  • 2 Korintiërs 13:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Laastens, broers, hou aan om vreugdevol te wees, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om dieselfde denke te hê+ en om in vrede te lewe.+ Dan sal die God van liefde en vrede+ met julle wees.

  • 1 Petrus 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Laastens moet julle almal verenig wees in julle denke.+ Betoon medelye,* broederlike liefde, empatie+ en nederigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel