Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 11:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En tog, toe ek by julle was en ’n tekort gehad het, het ek vir niemand ’n las geword nie, want die broers wat van Masedoʹnië gekom het, het my selfs meer gegee as wat ek nodig gehad het.+ Ja, in elke opsig het ek seker gemaak dat ek nie ’n las vir julle word nie, en ek sal aanhou om dit te doen.+

  • 2 Tessalonisense 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 en ons het ook niemand se kos geëet sonder om daarvoor te betaal nie.+ Nee, ons het dag en nag hard gewerk en ons ingespan sodat ons nie ’n duur las op enigeen van julle sou wees nie.+

  • 2 Tessalonisense 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Om die waarheid te sê, toe ons by julle was, het ons altyd vir julle hierdie bevel gegee: “As iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel