Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Tessalonisense 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Tessalonisense

      • Hou aan bid (1-5)

      • Waarskuwing teen wanordelike gedrag (6-15)

      • Groete (16-18)

2 Tessalonisense 3:1

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Ro 15:30; 1Te 5:25; Heb 13:18
  • +Han 19:20; 1Te 1:8

2 Tessalonisense 3:2

Kantlynverwysings

  • +Jes 25:4
  • +Han 28:24; Ro 10:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/1, bl. 8

2 Tessalonisense 3:3

Voetnote

  • *

    Lett. “die Bose”.

2 Tessalonisense 3:5

Voetnote

  • *

    Of “om julle harte suksesvol te rig”.

Kantlynverwysings

  • +1Jo 5:3
  • +Lu 21:19; Ro 5:3

2 Tessalonisense 3:6

Voetnote

  • *

    Of “instruksies”.

  • *

    Of moontlik “hulle”.

Kantlynverwysings

  • +1Te 5:14
  • +1Kor 11:2; 2Te 2:15; 3:14

2 Tessalonisense 3:7

Kantlynverwysings

  • +1Kor 4:16; 1Te 1:6

2 Tessalonisense 3:8

Kantlynverwysings

  • +Han 20:34
  • +Han 18:3; 1Kor 9:14, 15; 2Kor 11:9; 1Te 2:9

2 Tessalonisense 3:9

Kantlynverwysings

  • +Mt 10:9, 10; 1Kor 9:6, 7
  • +1Kor 11:1; Flp 3:17

2 Tessalonisense 3:10

Kantlynverwysings

  • +1Te 4:11, 12; 1Ti 5:8

2 Tessalonisense 3:11

Kantlynverwysings

  • +1Te 5:14
  • +1Ti 5:13; 1Pe 4:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 232

2 Tessalonisense 3:12

Kantlynverwysings

  • +Ef 4:28

2 Tessalonisense 3:14

Voetnote

  • *

    Of “gemerk hou”.

Kantlynverwysings

  • +2Te 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/11, bl. 12

    Georganiseer, bl. 134-136

2 Tessalonisense 3:15

Kantlynverwysings

  • +1Te 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/11, bl. 12

2 Tessalonisense 3:16

Kantlynverwysings

  • +Joh 14:27

2 Tessalonisense 3:17

Kantlynverwysings

  • +1Kor 16:21; Kol 4:18

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Tess. 3:1Ro 15:30; 1Te 5:25; Heb 13:18
2 Tess. 3:1Han 19:20; 1Te 1:8
2 Tess. 3:2Jes 25:4
2 Tess. 3:2Han 28:24; Ro 10:16
2 Tess. 3:51Jo 5:3
2 Tess. 3:5Lu 21:19; Ro 5:3
2 Tess. 3:61Te 5:14
2 Tess. 3:61Kor 11:2; 2Te 2:15; 3:14
2 Tess. 3:71Kor 4:16; 1Te 1:6
2 Tess. 3:8Han 20:34
2 Tess. 3:8Han 18:3; 1Kor 9:14, 15; 2Kor 11:9; 1Te 2:9
2 Tess. 3:9Mt 10:9, 10; 1Kor 9:6, 7
2 Tess. 3:91Kor 11:1; Flp 3:17
2 Tess. 3:101Te 4:11, 12; 1Ti 5:8
2 Tess. 3:111Te 5:14
2 Tess. 3:111Ti 5:13; 1Pe 4:15
2 Tess. 3:12Ef 4:28
2 Tess. 3:142Te 3:6
2 Tess. 3:151Te 5:14
2 Tess. 3:16Joh 14:27
2 Tess. 3:171Kor 16:21; Kol 4:18
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Tessalonisense 3:1-18

Die tweede brief aan die Tessalonisense

3 Laastens, broers, hou aan om vir ons te bid,+ dat die woord van Jehovah* sal aanhou om vinnig te versprei+ en verheerlik sal word, net soos dit by julle die geval is, 2 en dat ons van slegte en goddelose mense gered sal word,+ want geloof is nie iets wat alle mense besit nie.+ 3 Maar die Here is getrou, en hy sal julle versterk en julle teen die Duiwel* beskerm. 4 Wat meer is, ons het vertroue in die Here dat julle ons instruksies uitvoer en sal aanhou om dit uit te voer. 5 Mag die Here aanhou om julle te help* om lief te wees vir God+ en om vir die Christus te volhard.+

6 Broers, ons gee dan nou in die naam van ons Here Jesus Christus instruksies aan julle om elke broer te vermy wat hom wanordelik gedra+ en nie lewe volgens die tradisies* wat julle* van ons ontvang het nie.+ 7 Want julle weet self hoe julle ons behoort na te volg,+ want ons het ons nie wanordelik onder julle gedra nie, 8 en ons het ook niemand se kos geëet sonder om daarvoor te betaal nie.+ Nee, ons het dag en nag hard gewerk en ons ingespan sodat ons nie ’n duur las op enigeen van julle sou wees nie.+ 9 Nie dat ons nie gesag het nie,+ maar ons wou vir julle ’n voorbeeld stel.+ 10 Om die waarheid te sê, toe ons by julle was, het ons altyd vir julle hierdie bevel gegee: “As iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie.”+ 11 Want ons hoor dat party hulle wanordelik onder julle gedra+ en glad nie werk nie, maar hulle meng in met dinge wat niks met hulle te doen het nie.+ 12 Ons beveel sulke mense en spoor hulle aan in die naam van die Here Jesus Christus om hulle aandag by hulle werk te bepaal en hulle kos self te verdien.+

13 Broers, julle moenie ophou om te doen wat goed is nie. 14 Maar as iemand nie gehoorsaam is aan ons woorde in hierdie brief nie, moet julle hom merk* en ophou om met hom te assosieer,+ sodat hy skaam kan kry. 15 Moet hom nogtans nie as ’n vyand beskou nie, maar hou aan om hom raad te gee+ as ’n broer.

16 Mag die Here van vrede julle dan nou altyd in elke opsig vrede gee.+ Mag die Here met julle almal wees.

17 Hier is my groete, Paulus s’n, wat ek met my eie hand skryf.+ Dit is ’n teken in elke brief, en dit is hoe ek skryf.

18 Mag die onverdiende goedheid van ons Here Jesus Christus met julle almal wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel