1 Tessalonisense 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar wanneer dit by broederliefde kom,+ is dit nie vir ons nodig om aan julle te skryf nie, want julle word deur God geleer om mekaar lief te hê.+ 2 Tessalonisense 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Ons is verplig om God altyd vir julle te dank, broers. Dit is gepas omdat julle geloof groei en al hoe sterker word en julle liefde vir mekaar toeneem.+
9 Maar wanneer dit by broederliefde kom,+ is dit nie vir ons nodig om aan julle te skryf nie, want julle word deur God geleer om mekaar lief te hê.+
3 Ons is verplig om God altyd vir julle te dank, broers. Dit is gepas omdat julle geloof groei en al hoe sterker word en julle liefde vir mekaar toeneem.+