Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 13:34, 35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Ek gee julle ’n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+ 35 So sal almal weet dat julle my dissipels is – as julle liefde vir mekaar het.”+

  • 1 Petrus 1:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Noudat julle julleself gereinig het deur aan die waarheid gehoorsaam te wees, het julle opregte broederlike liefde,+ en julle moet mekaar dus intens liefhê uit die hart.+

  • 1 Johannes 4:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En ons het hierdie gebod van hom, dat die een wat God liefhet, ook sy broer moet liefhê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel