Matteus 24:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 “Niemand weet wanneer daardie dag en uur sal kom nie,+ nie die engele van die hemel nie en ook nie die Seun nie, maar net die Vader.+ 2 Petrus 3:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar Jehovah* se dag+ sal soos ’n dief kom,+ en op daardie dag sal die hemele met ’n gedreun* verbygaan.+ Die elemente, wat intens warm sal wees, sal verdwyn, en die aarde en die werke daarin sal geopenbaar word.+
36 “Niemand weet wanneer daardie dag en uur sal kom nie,+ nie die engele van die hemel nie en ook nie die Seun nie, maar net die Vader.+
10 Maar Jehovah* se dag+ sal soos ’n dief kom,+ en op daardie dag sal die hemele met ’n gedreun* verbygaan.+ Die elemente, wat intens warm sal wees, sal verdwyn, en die aarde en die werke daarin sal geopenbaar word.+