Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 11:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy slinksheid verlei het,+ julle denke op die een of ander manier sleg sal word en dat julle die opregtheid en die reinheid* sal verloor wat die Christus verdien.+

  • 2 Timoteus 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En net soos Jannes en Jambres Moses teëgestaan het, so gaan hulle ook voort om die waarheid teë te staan. Sulke mense se denke is heeltemal sleg, en hulle het nie God se goedkeuring nie omdat hulle nie volgens die geloof lewe nie.

  • Judas 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Maar hierdie mense praat beledigend van alles wat hulle eintlik nie verstaan nie.+ En alles wat hulle wel soos verstandelose diere deur instink verstaan,+ is die dinge wat hulle doen en wat tot hulle ondergang lei.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel