-
Johannes 19:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Pilatus het dus vir hom gevra: “Weier jy om met my te praat? Weet jy nie dat ek die gesag het om jou vry te laat en die gesag het om jou te laat doodmaak nie?” 11 Jesus het hom geantwoord: “U sou hoegenaamd geen gesag oor my hê as dit nie van bo aan u gegee was nie. Daarom het die man wat my aan u oorgelewer het, groter sonde.”
-