Genesis 2:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Toe het Jehovah God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek gaan vir hom ’n helper maak, ’n maat wat by hom pas.”*+ Genesis 2:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En Jehovah God het van die ribbebeen wat hy uit die man geneem het, ’n vrou gemaak en haar na die man toe gebring.+ 1 Korintiërs 11:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Want die man het nie uit die vrou gekom nie, maar die vrou uit die man.+
18 Toe het Jehovah God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek gaan vir hom ’n helper maak, ’n maat wat by hom pas.”*+
22 En Jehovah God het van die ribbebeen wat hy uit die man geneem het, ’n vrou gemaak en haar na die man toe gebring.+