1 Korintiërs 11:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Want die man het nie uit die vrou gekom nie, maar die vrou uit die man.+ 9 Wat meer is, die man is nie vir die vrou geskep nie, maar die vrou vir die man.+ 1 Timoteus 2:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Want Adam is eerste gevorm, en toe Eva.+
8 Want die man het nie uit die vrou gekom nie, maar die vrou uit die man.+ 9 Wat meer is, die man is nie vir die vrou geskep nie, maar die vrou vir die man.+