5 Julle lewenswyse moet vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is met die dinge wat julle nou het.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie en jou nooit in die steek laat nie.”+
2 Wees herders vir die kudde van God+ wat onder julle sorg is en dien as opsieners,* nie omdat julle gedwing word nie, maar gewillig, volgens God se wil,+ en ook nie uit liefde vir oneerlike wins nie,+ maar gretig.