Johannes 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die Woord het ’n mens* geword+ en onder ons gewoon. Ons het sy heerlikheid gesien, ’n heerlikheid soos dié van ’n eniggebore seun+ wat van ’n vader kom, en hy was vol onverdiende goedheid* en waarheid. Filippense 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Nee, hy het alles opgegee en soos ’n slaaf geword+ en ’n mens* geword.+
14 Die Woord het ’n mens* geword+ en onder ons gewoon. Ons het sy heerlikheid gesien, ’n heerlikheid soos dié van ’n eniggebore seun+ wat van ’n vader kom, en hy was vol onverdiende goedheid* en waarheid.