Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20:29, 30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Ek weet dat wrede wolwe onder julle sal inkom+ nadat ek weggegaan het en die kudde sal mishandel, 30 en onder julle sal manne opstaan wat die waarheid sal verdraai om die dissipels agter hulle aan weg te trek.+

  • 2 Timoteus 2:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar vermy leë praatjies wat ’n bespotting maak van wat heilig is,+ want dit sal tot groter goddeloosheid lei

  • 2 Petrus 2:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hulle sal julle ook gierig uitbuit met valse woorde. Maar hulle oordeel, waarop daar lank gelede besluit is,+ kom vinnig nader, en hulle vernietiging sal beslis kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel